Weer 11 Februarie 2022

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die ||Kharasstreek met enkele donderbuie, en geïsoleerde tot verspreide donderbuie wat by tye wydverspreid kan voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:59 H: 12:26 L: 18:48

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 26° Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie.

RUNDU 20° 29° Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie.

OSHAKATI 21° 29° Meestal bewolk.

GOBABIS 19° 29° Verspreide donderbuie.

MARIENTAL 24° 33° Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 20° 34° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

WALVISBAAI 16° 27° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

LUANDA 22° 29° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 14° 27° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

KAAPSTAD 18° 28° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-06-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer