Vlerke
SOFIA JULIUS SKRYF:
As die lewe jou sy rugkant gee,
Probeer om nugter op te tree
Doen jou bes en leer 'n lewensles
Môre is dit goed, beter, bes.
Met alles het ons God sy doel,
Hy weet altyd hoe ons voel.
Ons moet ophou sug en wroeg,
Sy genade is vir ons genoeg.
Los die wêreld en kyk na bo,
Ons moet altyd bid en glo.
Sprei jou vlerke wyd en vlieg,
Op God's genade moet jy wieg.
As die lewe jou sy rugkant gee,
Probeer om nugter op te tree
Doen jou bes en leer 'n lewensles
Môre is dit goed, beter, bes.
Met alles het ons God sy doel,
Hy weet altyd hoe ons voel.
Ons moet ophou sug en wroeg,
Sy genade is vir ons genoeg.
Los die wêreld en kyk na bo,
Ons moet altyd bid en glo.
Sprei jou vlerke wyd en vlieg,
Op God's genade moet jy wieg.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie