Veilingskalender vir Julie 2020
1 Julie
· Hochfeld Agri se veiling by Hochfeld.
· WLA se grootveeveiling by Nomtsas.
· Agra se veilings by Grootfontein, Karasburg (boerbok).
2 Julie
· WLA se grootveeveiling by Windhoek.
· BXB Elite-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.
· Agra se grootveeveiling by Mariental.
· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.
· Xico Coetzee se kleinveeproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.
· NLA se veiling by Vandeventer.
3 Julie
· Agra se veiling by Gobabis.
· Blaauwberg se kleinveeveiling by Grootfontein.
7 Julie
· Agra se veilings by Mariental , Rehoboth (grootvee).
· Blaauwberg se veiling by Outjo.
· Jan Blaauw se Van Rooy-veiling, asook vetveeveiling by Gochas Haruchas, aangebied deur NLA.
· NLA se speenkalfveiling by Blumfelde.
8 Julie
· Agra se speenkalfveiling by Akanous.
· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.
· Namboer se perdeveiling in Windhoek.
· NLA se veiling by Koës.
· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.
9 Julie
· Agra se veilings by Otjiwarongo, Windhoek, Helmeringhausen (speenkalf).
· Simply the Best-veiling by Afridome, aangebied deur Namboer.
· NLA se veiling by Keetmanshoop.
· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.
10 Julie
· WLA se grootveeveiling by Gobabis.
· Agra se veiling by Kamanjab.
· Blaauwberg se veiling by Otavi.
· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.
· NLA se vetveeveiling by Mariental.
11 Julie
· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.
14 Julie
· WLA se speenkalfveiling by Rehoboth.
· Agra se kleinveeveiling by Gobabis.
· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.
15 Julie
· WLA se grootveeveiling by Saambou.
· Agra se veilings by Grootfontein, Akanous (speenkalf).
· NLA se veiling by Kentani.
16 Julie
· WLA se grootveeveiling by Windhoek.
· Agra se veiling by Stampriet.
· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.
· NLA se grootvee- en speenkalfveiling by Mariental.
17 Julie
· Top 10 Bonsmara-veiling by Otjiwarongo, aangebied deur Agra.
· Namboer se veiling in Windhoek (kommersieel).
· W Theron & J O’Kennedy se veiling (Witdorpers, Van Rooy, Boerbok) by Stampriet, aangebied deur NLA.
· Karoo-Ochse se speenkalfveiling by Gobabis.
18 Julie
· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.
20 Julie
· Karoo-Ochse se veiling by Witvlei.
21 Julie
· Agra se veilings by Mariental, Outjo (speenkalf),Rehoboth (kleinvee).
· NLA se veiling by Leonardville.
· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.
22 Julie
· Blaauwberg se speenkalfveiling by Grootfontein.
· NLA se speenkalfveiling by Koës.
23 Julie
· Agra se veilings by Keetmanshoop, Ojiwarongo (speenkalf), Windhoek (speenkalf).
24 Julie
· Agra se speenkalfveiling by Gobabis.
· Blaauwberg se veiling by Wilhelmstal.
· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.
· Kerkveiling by Gochas, aangebied deur NLA.
25 Julie
· The Game Shop-wildsveiling by Seeis, aangebied deur Namboer.
· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.
28 Julie
· WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.
· Agra se veilings by Karasburg, Okahandja (speenkalf).
· NLA se veiling by Monica.
· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.
29 Julie
· WLA se speenkalfveiling by Hochfeld.
· Lovedale se Swakara WhatsApp-veiling, aangebied deur Agra.
· Agra se speenkalfveilings by Aub, Grootfontein.
· Namboer se pluimveeveiling in Windhoek.
· NLA se speenkalfveiling by Aranos.
30 Julie
· WLA se speenkalfveiling by Windhoek.
· Schumacher Bonsmara-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.
· Blaauwberg se speenkalfveiling by Otjiwarongo.
· Nam Big Ram se kleinveeproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.
· Karoo-Ochse se veiling by Witvlei.
31 Julie
· WLA se speenkalfveiling by Gobabis.
· Agra se speenkalfveiling by Otavi.
· NLA se groot- en kleiveeveiling by Mariental.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie