Veilingsdatums vir Junie 2020

Ronelle Rademeyer
2 Junie

· Agra se veilings by Mariental, Rehoboth (grootvee).

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

3 Junie

· WLA se grootveeveiling by Nina.

· Agra se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Blumfelde.

· Blaauwberg se kleinveeveiling by Grootfontein.

4 Junie

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Northern Select-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se grootveeveiling by Mariental.

· NLA se veiling by Kalkrand.

· Dirkie Coetzee & Kubas Trust se kleinveeproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

5 Junie

· Agra se kleinveeveiling by Otjiwarongo.

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

· Swartmodder se Meatmaster-veiling by Stampriet, aangebied deur NLA.

7 Junie

· Blaauwberg se veiling by Outjo.

8 Junie

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

9 Junie

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

· NLA se veiling by Witbooisvlei.

10 Junie

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se veiling by Koës.

· NLA se veiling by Keetmanshoop.

· Blaauwberg se veiling by Otavi.

11 Junie

· Agra se veilings by Helmeringhausen, Otjiwarongo, Windhoek.

· Swakara-winterveiling by Keetmanshoop, aangebied deur NLA.

12 Junie

· Agra se veilings by Gobabis, Otavi.

· NLA se veilings by Mariental (klein- en grootvee), Stampriet (kerk).

· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.

13 Junie

· Okosongoro-wildsveiling (super- en boma-wild) naby Kalkfeld, aangebied deur Agra.

16 Junie

· WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

· Hochfeld Gesamentlike Produksieveiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Aranos.

· Karoo-Ochse se veiling by Ondorombapa.

· NLA se kerkveiling by Leonardville.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

17 Junie

· NG-kerk se veiling by Aroab, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Mariental (grootvee).

18 Junie

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Agri Mega-wildsveiling by Omaruru, aangebied deur Agra.

· Westelike Bonsmara-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Mariental.

· Karoo-Ochse se veiling by Witvlei.

· NLA se veiling by Koës.

19 Junie

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Namboer se veiling van kommersiële vee in Windhoek.

22 Junie

· Blaauwberg se speenkalfveiling by Grootfontein.

23 Junie

· Agra se veilings by Outjo, Rehoboth (kleinvee).

· Karoo-Ochse se veiling by Otjinene.

· NLA se veiling by Monica.

24 Junie

· WLA se grootveeveiling by Hochfeld.

· Agra se veilings by Gobabis, Karasburg.

· NLA se kerkveiling by Aranos.

· Namboer se pluimveeveiling in Windhoek.

· Blaauwberg se veiling by Wilhelmstal.

25 Junie

· WLA se grootveeveiling by Kalkrand.

· Agra se veilings by Keetmanshoop, Otjiwarongo, Windhoek.

· WCBC-grootveeveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

26 Junie

· W & T Coetzee se Boerbokveiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veilings by Grootfontein (kleinvee), Stampriet.

· Karoo-Ochse se veiling by Gobabis.

· NLA se veiling by Mariental (groot- en kleinvee).

· Namboer se losgoedveiling in Windhoek.

27 Junie

· The Game Shop-wildsveiling by Seeis, aangebied deur Namboer.

30 Junie

· WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.

· Agra se veilings by Mariental (Boerbok), Okahandja.

· Blaauwberg se speenkalfveiling by Otjiwarongo.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer