Veilings vir Oktober

Ronelle Rademeyer
1 Oktober

Agra se veilings by:

Mariental (vetvee)

Rehoboth (grootvee)

2 Oktober

Duvenhage se Swakaraveiling by Anandi op Mariental, aangebied deur NLA. Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

3 Oktober

Agra se veilings by:

Otjiwarongo

Mariental (grootvee)

NLA se veiling by Blumfelde.

4 Oktober

Agra se veiling by:

Gobabis

Grootfontein (kleinvee)

Khorixas

NLA se bokveiling by Mariental.

8 Oktober

WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

Agra se veilings by:

Plaas Kuteb

Outjo

9 Oktober

WLA se grootveeveiling by Gobabis.

Agra se veiling by Grootfontein.

Karoo-Ochse Sentraal se kleinveeveiling by Rehoboth.

NLA se grootveeveiling by Mariental.

10 Oktober

WLA se grootveeveiling by Windhoek.

Agra se veiling by Koës.

Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

11 Oktober

Paresis-stoetveiling by Otjiwarongo, aangebied deur Agra.

Kleinveeproduksieveiling (Adriaanse, Mentin, Le Roux & O’Kennedy) by Stampriet, aangebied deur NLA.

Blaauwberg se veiling by Otavi.

15 Oktober

NLA se veiling op plaas Bethal.

16 Oktober

WLA se grootveeveiling by Hochfeld.

Hochfeld Gesamentlike Veiling by Okongeama, aangebied deur Agra.

Agra se veilings by:

Aranos

Windhoek

NLA se veiling by Koës. Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

17 Oktober

Agra se veiling by Otjiwarongo. NLA se veiling by Keetmanshoop.

18 Oktober

WLA se grootveeveiling by Gobabis. SIM X-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

Agra se veilings by:

Kamanjab

Mariental

Namboer se kommersiële veeveiling in Windhoek.

NLA se veiling by Kalkrand. Blaauwberg se veiling by Wilhelmstal.

22 Oktober

WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

Agra se veilings by:

Stampriet

Rehoboth (kleinvee)

NLA se veiling op plaas Monica.

23 Oktober

Nasionale Brahman-veilings in Windhoek, aangebied deur Agra.

Agra se veilings by:

Grootfontein

Gobabis

NLA se veiling by Aranos.

24 Oktober

WLA se grootveeveiling by Windhoek.

Agra se veiling by Helmeringhausen.

Hoogvertoon se veiling op plaas Gories, aangebied deur NLA.

Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

25 OKtober

Agra se veiling by Otavi.

Auchab Farming se kleinveeproduksieveiling, aangebied deur Namboer.

NLA se veiling by Mariental.

Blaauwberg se veilings by:

Kamanjab

Omaruru

29 Oktober

WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.

Nasionale Boran-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

Agra se veiling by Okahandja.

NLA se veiling op plaas Geikous.

Blaauwberg se veiling by Outjo.

30 Oktober

WLA se grootveeveiling by Nina.

Agra se veiling by Karasburg.

Karoo-Ochse Sentraal se grootveeveiling by Rehoboth.

NLA se grootveeveiling by Keetmanshoop.

Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

31 OKtober

Agra se veilings by:

Keetmanshoop

Otjiwarongo

Windhoek

NLA se veiling by Witbooisvlei.

Kommentaar

Republikein 2025-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer