Veilings vir Oktober 2020

Ronelle Rademeyer
1 Oktober

· Agra se veilings by Mariental (vetvee), Otjiwarongo.

2 Oktober

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se kleinveeveiling by Grootfontein.

· Hendrik Duvenhage se Swakaraveiling op Mariental.

· Xico Coetzee se kleinveeproduksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

6 Oktober

· Agra se veilings by Kuteb, Rehoboth (grootvee).

· NLA se veiling by Blumfelde.

7 Oktober

· Agra se veilings by Grootfontein, Koës.

· NLA se veiling by Kalkrand.

8 Oktober

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

9 Oktober

· Paresis-veiling by Otjiwarongo, aangebied deur Agra.

· Agra se grootveiling by Mariental.

· Blaauwberg se veiling by Otavi.

· NLA se veiling by Mariental.

· Simply the Best-veiling by Afridome, aangebied deur Namboer.

13 Oktober

· WLA se grootveeveiling by Rehoboth.

· Agra se veiling by Outjo.

· NLA se grootveeveiling by Mariental.

14 Oktober

· Hochfeld Gesamentlik en Okongeama se Bonsmaraveiling by Hochfeld, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling in Windhoek.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Koës.

15 Oktober

· Agra se veilings by Otjiwarongo, Aranos.

· NLA se veiling by Keetmanshoop.

16 Oktober

· SIM X-veiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Gobabis.

· Blaauwberg se veiling by Omaruru.

20 Oktober

· Agra se veilings by Rehoboth (kleinvee), Mariental.

· NLA se veiling by Monica.

21 Oktober

· Nasionale Brahmanveiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Aranos.

22 Oktober

· WLA se grootveeveiling by Windhoek.

· Blaauwberg se veiling by Otjiwarongo.

23 Oktober

· WLA se grootveeveiling by Gobabis.

· Agra se veiling Otavi.

· Blaauwberg se kleinveeveiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Mariental.

27 Oktober

· WLA se kleinveeveiling by Rehoboth.

· Nasionale Boranveiling in Windhoek, aangebied deur Agra.

· Agra se veiling by Okahandja.

· Blaauwberg se veiling by Outjo.

· NLA se veiling by Geikous.

28 Oktober

· WLA se grootveeveiling by Hochfeld.

· Agra se veilings by Gobabis, Karasburg.

· Blaauwberg se veiling by Grootfontein.

· NLA se veiling by Bethal.

29 Oktober

· Agra se veilings by Keetmanshoop, Otjiwarongo, Windhoek.

· Hoogvertoon se Dorper-, Witdorper-, Van Rooy- en Boerbokveiling op Goreis, aangebied deur NLA.

30 Oktober

· Blaauwberg se veiling by Kamanjab.

· NLA se veiling by Witbooisvlei.

· Nam Big Ram se produksieveiling in Windhoek, aangebied deur Namboer.

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer