Twee sterftes, 98 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 373. Gister is 98 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 10%. Uit die nuwe gevalle was 77,4% leerlinge. Die aktiewe gevalle staan tans op 2 520 waarvan 186 in die hospitaal en 27 in die ICU is. Tot op hede het 210 839 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 111 030 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 95%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie