Ter verduideliking van Rehoboth Burgherskap
MARTIN DENTLINGER SKRYF:
Wat verstaan moet word wanneer ek verwys na “burghers” van Rehoboth (Baster Land of Gebiet soos gekarteer), verwys ek nie na Basters as 'n etniese groep nie.
Ek verwys daarna dat Burgher (Lands Here/”Land Lords”) wat identifiseer word deur 'n oer-oue benaming wat bestaan het voor enige koloniale mag SWA of spesifiek Rehoboth beset het.
Hulle het slegs burghers van Rehoboth, wat burgerstatus van 'n soortgelyke oorspronklik Europese status, private burgers gevind, en nie federale burgers van die Verenigde State nie (met inagneming dat die Verenigde State 'n federale korporasie en Namibië 'n geinkorporeerde agentskap daarvan is, nie die oorspronklike Ewigdurende Amerikaanse Unie nie).
Die burgerregte wat deur hulle wette verleen word, het slegs 'n soort vorm van voorreg wat geskep is as 'n soort voordeel vir hulle burgers van die Civitas of die burgerlike liggaam.
Verder is die Namibiese ”nasionale status” ondergeskik aan die superieure status van 'n “Private State National”, wat al die Namibiese groepe insluit, met spesifieke verwysing na “Rehoboth Burgher Nasionals”, dit wil sê privaat Rehoboth Burghers. Nie Basters nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie