SMS'e vir 22 Julie 2021
"Saam sal ons staan..."
Baie dankie aan ons polisie vir die inhegtenisneming van die aanhitsers. Ons Namibiërs is trots op julle! Baie dankie ook aan die publiek vir jul samewerking. Saam sal ons staan om hierdie mooi land te beskerm teen die wat hom wil afbreek en vernietig. Vrede. Harmonie en eenheid! Dis Namibië.
Agbare Minister van Gesondheid. Is daar nie ’n moontlikheid dat ons senior burgers ook in ge-ent kan word by Seniorpark nie? Ons is meer as 150 mense hier. Dankie. - Konsalik
Pfizer agrees to pay US$345 million to resolve claims by consumers who said they overpaid for EpiPens and their marketing company for the emergency allergy treatment. EpiPen is a handheld device that treats life-threatening allergic reactions injecting a dose of epinephrine automatically. Paying that much money and still claim your innocence that you have done nothing wrong? Then for every wave we have to get new boosters not knowing what is in the vaccine and signing or agreeing we won't take legal action for your emergency plan.
In Afrika word magbeheptes se wil laat geskied en nie die mense se wil nie. Daarvoor omring hulle hulself met die wat hul slaafs volg sonder vrae en stel hul mense aan in uniform, andere in strategiese poste wat kennis moet neem van lojaliteit verskuldig aan die appointing authority om die term in office te verseker, bouncers as wagte om te dien as scarecrows en diegene op die troon as die last outpost dan word jy tot in jou fondament geskok. Jy sal laat loskom en vroeg tjaila. LPM, wat sal vir julle geld: innocent until proven guilty, of guilty until - double check - you stay guilty? Ats! – Keinamab
In Swakopmund is ’n baie bekende besigheid waarvan die broodsnymasjien 2 dik snye al vir maande sny. Indien jy kla hoor jy: “Mevrou dit is die masjien.” So verloor mens 4 snye per brood. Ek het die bestuurder gebel toe moes ek hoor hoe duur is ’n nuwe masjien. Asseblief kan hulle nie iets daaraan doen nie. Definitief is hulle een van die besigste plekke hier en hulle brood baie lekker. – Martha
Ek wil tog ’n groot guns vra. As iemand tog ’n bed het, wat hulle nie gebruik nie, kan julle dit tog vir my skenk assebblief. U kan my skakel op 081 850 8956.
Ek soek asseblief die nommer van iemand wat solar geysers se olie kan volmaak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie