SMS’e 14 Oktober 2021

Sanet de Waal
Die vrou wat so slaap in parlement: Is dit reg? Dit irriteer die mense wat kyk. Skande! Slaap by die huis, nie waar almal jou sien nie!

Ek stem saam met die leser wat complain oor Callmaker. Ek doen al 2 jaar lank navraag maar kry geen een antwoord nie. Ek soek my geld terug van Telecom!!

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer