SMS’e 11 Oktober 2021

Sanet de Waal
In 7 Oktober se koerant staan dit dat die brande die houtskoolbranders se skuld is. Hartseer, want daar het baie dele gebrand waar geen houtskoolbranders was nie. Maak seker van julle feite.

Mr. President we as you know the oldage pensioners have not had the N$50 increase for two years. Food prices have sky rocketted in two years. Please consider giving us a little bonus with our November pay out. Thank you

Hiermee my opregte dank aan my oudkollegas Neels Bekker en Joos Platt vir jul toesprake by die heengaan van Adam Stuurman ook ’n oudkollega. Dit is goed om te sien, dat julle nie jul oudkollegas vergeet nie. Kameraadskap en omgee vir mekaar. Jul stel ’n goeie voorbeeld.

Kommentaar

Republikein 2026-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer