Polisie sê Boulter word nie voorgetrek

Die Britse moordbeskuldigde het gister in absentia in die hof op Kamanjab verskyn.
Sanet de Waal
Francoise SteynbergDie invloedryke Britse sakeman en eienaar van die plaas Kaross in die Kamanjab-distrik, mnr. Harvey Eric Boulter (51), wat tereg­staan op die moord van sy plaas
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer