Petrol, diesel styg met 50 sent per liter
'n Onderverhaling in die prys van petrol en diesel in Januarie weens 'n ongunstige wisselkoers, bring mee dat beide petrol en diesel volgende week 50 sent per liter duurder word.
Petrol sal vanaf 00:01 op 3 Februarie N$11,85 per liter en diesel N$11,88 per liter kos. Dit is die pompprys op Walvisbaai en word duurder hoe verder weg dorpe op die verspreidingsroete is.
Dié aankondiging is Donderdagaand deur die ministerie van myne en energie se woordvoerder, Andreas Simon, gemaak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie