Op die web

Dani Booysen
“Covid: Families wag by 'hek van pyn'”:

Werklik swak. Hoe moet iemand na so 'n hospitaal gaan? Hoe kan minister niks daaraan doen nie. Mense het regte en het medies, maar kry sulke behandeling! – Meisie du Plessis

“Reparasies: Nog hoofmanne verwerp Duitsland se aanbod”:

Soek net geld. Watter opheffingswerk het hulle oor die jare gedoen om onafhanklik te wees van donasies en almoese? Begin werk en begin bou. Nou wag julle vir Duitsland. Duitsland het die Duitsers 2 keer herbou na oorloë. Leer by hulle. – Eduard Mostert

“Billions to revive Skorpion Zinc”:

Good news. - Kandali

“Gimnaste nie na Tokio”:

Pragtig, meisies! Ons land is trots oor hoe julle presteer het. – Cornelius-John Jansen

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer