Op die web
Praat saam onderaan berigte op ons webwerf.
“‘Padtoeriste onwettig’”:
Ek is een van die toeriste wat op Maandag 12 Oktober al my besprekings gekanselleer het. Gelukkig het die plekke onderneem om my geld as krediet te hou totdat ek dalk volgende jaar weer wil gaan toer. Dr. Kalumbi Shangula moet sy eie regering se regulasie loop lees. Gaan kyk gerus wat staan in Gov Gaz 7342 Gov Notice 233 par 8 (3) (b) saamgelees met Gov Gaz 7346 Gov Notice 235 par 4 (B). Die agbare Minister ken nie sy eie regering se regulasies nie. Dis net blatante magsbehep of net pure onkunde. Die Namibiese regering is geensins ernstig om die land se ekonomie weer op die been te kry nie. Dit gaan mens se verstand te bowe oor die graad van onnoselheid wat ervaar word in die verband. - Martin Nel
“Joe Madisia maak hart oop oor donker wolk”:
Kom ons bly biddend. Dis al wat ek wil sê. - Grace Gaugoros

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie