Op die web

Dani Booysen
Praat saam onderaan berigte op ons webwerf.

“Regeringsbestuur: 'Prentjie lyk stroef'”:

Dis niks anders as die waarheid. Ons huidige regering moet stelsels in plek sit en streng daarby hou as hulle nog die vertroue wat nog oor is wil behou en die kiesers se stemme wil wen in enige hoedanigheid. Ons het lankal in elk geval die geloofwaardigheid in die huidige regering verloor en glo my, dis net 'n kwessie van tyd en dinge sal handomkeer verander. Kyk net na wat gebeur het met die Trump-administrasie. - Timotheus Cloete

Kommentaar

Republikein 2026-06-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer