Op die web

Dani Booysen
“Video oor gay renoster ontlok kritiek”:



Dit kom nou allles weer neer op onkunde. Ek voel dit is die grootste probleem wat ons in ons land vind op alle vlakke. Die trofeejagbedryf moet die publiek meer inlig oor die bedryf sodat mense nie hulle eie gevolgtrekkings maak nie. Mense aanvaar n situasie beter waneer hulle die regte inligting het. – Elago Paulus

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer