Op die web

Dani Booysen
Praat saam onderaan berigte op ons webwerf.

“Chaos by grensposte”:

Elke beampte met bietjie outoriteit maak sy eie reëls op vir maksimum irritasie. Skandalig! – Jacobus Marais

“Nuwe Bybel in Afrikaans gou hier”:

Aai tog. Ek persoonlik put meer kennis en vreugde uit die die boeke van F.A. Venter. Beginnende by Geknelde Land. Immers weerspiel sy boek/e werklike omstandighede wat in die onlangse verlede afgespeel het en nie die mondelinge oorvertellinge van 2000 jaar gelede van mense wat nie kon lees of skryf nie. Sy boeke "veroordeel" ook niemand nie, dis bloot ter info. – Sakkie Prinsloo

Kommentaar

Republikein 2026-06-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer