Op die web

Dani Booysen
Praat saam onderaan berigte op NMH se webwerwe.

“Weghol veldbrand eindelik geblus”:

Ons gebede is met die boere wat verliese gely het in hierdie brand. Ons salueer ook al die brandslaners vir hulle onbaatsugtige en dapper optrede. – Wolfgang Teigert

“Dagga – Afrika se nuwe groen goud?”:

Ek is ‘n gebore Suidwester. Woon tans in SA en is ‘n geregistreerde tradisionele dokter wat spesialiseer in cannabis meds. Hoog tyd dat mense chemiese medisyne met geweldig baie newe effekte begin vervang met cannabismedisyne - medisyne uit moeder natuur se hand. Ek sal in Nam kom help met opleiding as cannabis gewettig word. Ek kan jare en jare se ondervinding terugploeg in Nam se gemeenskap. My nommer is SA 072 840 7748. Ek kom help graag. En glo Nam sal positief besluit in belang van die gesondheid van ons Namibiërs. – Ida Greeff-Le Roux

Olie- en gasontginning in die Kavango:

Fracking is dooming entire countries – but in Namibia it is a good thing. Has the world become totally insane? – Hendrik Ehlers

SMS’e vir 20 November 2020:

"Kan ’n kerkraadslid, ouderlinge . . ." Ek lag vir u naïwiteit. Glo u wraggies nog in hierrie verligte eeu aan sulke kinderspeletjies? – Sakkie Prinsloo

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer