Op die web
Praat saam onderaan berigte op ons webwerf.
“Grensposte is oop”:
Eers moes hulle weer die mense se geld en tyd mors. – Wilma en Heinie Theron
Wat is die nuutste gesondheidsregulasies vir toeriste. – William Markgraaff (Ander huidige regulasies bly onveranderd, tensy die regering dit verander wanneer die huidige regulasies op 21 Oktober verstryk.)
“Onbekende siekte teister San”:
Waar is die dokters dan dat hulle nie weet. – Wilma en Heinie Theron
“Oor gekroonde kieme en hul bankbalanse”:
In die kol Willem. – Sakkie Prinsloo
“Ma vertel oor baba se verkragting, dood”:
Liewe ouers! Hierdie man moet ‘n swaar vonnis kry. 2 keer lewenslange tronkstraf. Hy is ‘n dier. Sulke mense mag NOOIT WEER in die gemeenskap losgelaat word nie. – Moira Delie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie