Op die web
“Boere trap vas teen uraanmyn in Kalahari”:
Stop dit nou! Môre is te laat! – Attie Ras
“Nuwe voorkoms vir Namibiese identiteitsdokumente”:
Mors van geld. Moet almal weer in 'n ry gaan staan vir nuwe ID? Wat van die arme ou mense wat nie in rye kan gaan staan? – Meisie du Plessis
“Mariental-hospitaal kry suurstofaanleg”:
Baie dankie vir onse regering wat vir ons so mooi help. Laat die verpleegsters tog hulle se werk doen, doen die werk waarvoor jy pay asb. – Nico Kangootui
“Moordenaar (nou 17) kry 16 jaar tronkstraf”:
Sy vader het gesterf, sy moeder net kort daarna en hy was in die sorg van sy oupa, 'n pensioenaris, en hy was maar altyd alleen vandat sy ouers nie meer lewe nie. Hy het vir oupa gehelp altyd deur koffie te maak buite in die skerm, hy het ook gehelp met wasgoed, hy was nie altyd so nie. Toe ek dit hoor, kon ek dit nie glo nie, As sy pa vandag nog gelewe het, sou hy hom gehelp het op die plaas met allerhande werkies. Ek glo nie hy het dit gedoen nie, maar jy is skuldig tot jy onskuldig bevind word en hy maak dit nie maklik vir homself nie. Hy staan vas dat hy die daad gedoen het, maar die Here ken die waarheid. Die straf is alreeds neergelê, so hy moet dit uitdien. Hy gaan 31 jaar wees as hy uitkom, sy hele jong lewe weg. Satan is besig met ons jong mense, maar ek wens hom rêrig al die beste toe met sy jare. Mag die familie berusting vind nou dat hy gestraf is. Dit was 'n wrede aanval.
– Carlo Jacobs

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie