Op die web
Praat saam onderaan berigte op ons webwerf.
“Walvisbaai-munisipaliteit vir korrupsie ondersoek”:
JJJ Wilken, draai in sy graf om. – Johannes Openshaw
“Duitsland steun nasionale parke”:
Die KfW Bank sal ingelig word dat die Okavango delta-area ook al van die Duitse Bank oor die 20 miljoen euro ontvang het, en nou is die area oorgegee vir fracking vir olie- en gasproduksie. Die KfW Bank sal nie beïndruk wees daaroor nie en druk sal uit Duitsland opgelê word dat die Namibiese regering die olieboor- en fracking-permitte en ooreenkomste terugtrek. Hierdie kommentaar sal ook aan die Duitse ambassade gaan in Windhoek. Die land Namibië kan nie miljoene euro's geld wat geskenk is sommer so in die area gebruik waar boorgate geboor word nie. Dit is heeltemaal teenstrydig met die VN-wette en ook strydig met die Unesco World Heritage site in die Tsodilo Hills area. Dit is 'n heilige oord van die San en word glad nie in anmerking geneem nie. Dit is teen die menseregte en die respek vir ander nasies. Die VN sal ook hiervan berigte kry oor die aksie van ReconAfrica en die Namibiese regering, vir verder aksie. – Klaus Gastrow

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie