Ontspanningsparke van Brakwater, Goreangab tydelik toe

Francoise Steynberg
Die Windhoekse munisipaliteit het pas aangekondig die ontspanningsparke van Brakwater en Goreangab sal weens die nuwe Covid-19-maatreëls vanaf 2 Januarie 2021 tot verdere kennisgewing vir die publiek gesluit wees.

Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2026-06-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer