Namibiërs in haglike omstandighede onder SA-kwarantyn

Elvira Hattingh
Twee vroue van Windhoek en die een se 16-jarige dogter meen die vervalle staatshospitaal by Nababeep naby Springbok in die Noord-Kaap waar hulle in kwarantyn is, hou ’n gesondheidsgevaar in omdat tuberkulose (TB)-lyers en mense wat aan ander oordraagbare siektes ly, daar behandel word. Lees meer hieroor op bl. 3.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer