Moordraaisel

Dani Booysen
FRANS WITBOOI SKRYF:

Hoekom kan die polisie nie 'n verdere ondersoek doen aangaande die moord op Magdalena Stoffels nie?

Volgens koerantberigte het hy getuig dat hy die bewysstukke (klere) van sy broer ontvang het, wat ooreengestem het met die oorledene se DNA-toetse. As ek 'n polisieman was, sou ek sy broer gaan arresteer het, nie toesluit nie, toetse laat doen, intussen sy teenwoordigheid rapporteer tot bewyse ontvang word van DNA-toetse.

My vraag is, hoekom sou Junias sy broer impliseer in 'n moordklag? Wetend of onwetend?

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer