Marmermyn se werkers staak

Die werknemers se verteenwoordiger het die marmermyn op Karibib se bestuur van ’n agterbakse benadering tot die onderhandelinge beskuldig.
Otis Daniels_Finck
Otis Daniels – ’n Staking is Maandag by Best Cheer Investments gehou om die aandag te vestig op die nood van werkers by die Chinese onderneming op Karibib, waar marmer gemyn en
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer