Lesersfoto's 17 Junie 2020

Sanet de Waal
Uitgevat: Die foto van die tannie op die plaas Kanobib is per Whatsapp ontvang.

Pragtig: “Familie wat vir mekaar omgee,” sê Linda Louw.

Ingelig: Koos Liebenberg het die koerantleser afgeneem.

Myne: “Vroutjie-lief,” sê Emile Christians.

Afkoel: “Dis somer en ons kan weer swem ouma,” sê Tersia Bredenkamp.

Poplap: “Hier is 'n foto van onse enigste kind toe sy 6 maande oud geword het. Haar naam is Luna, Spaans vir maan en almal noem haar nou net Moon Child,” sê Shirley Tjaveondja.

Ontdek: “Ons verken Lissabon,” sê Theo Klein.

Uitreik: “Ons dames by Coleman Transport se hoofkantoor was ook by die Boksie vir 'n Boervrou-projek betrokke,” sê Gerrie Barnard.

Kommentaar

Republikein 2026-07-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer