Lesersfoto's 11 Februarie 2021
Kindwees in Namibië: “Die kinders geniet die waterpoele op die plot naby Naruxas,” sê Horace Henckert.
Die manne: “Middelplaas is mooi groen,” sê Morenzal Strauss.
Heeltyd speeltyd: “Die boeties geniet die modder ná die reën,” sê Nikita Platt.
Reëntyd: “Alles is groen en die babadiertjies is oral,” sê Zandria de Scande.
Heerlik: “Damian Coetzee geniet die beeldskone natuur in die Okahandjarivier,“ sê Eugene Coetzee.
Lekker: “Klein Noah swem lekker in die reënwater op Zarachaibes,” sê Llewellyn Winkler.
Ontspanne: “Die mooiste blom langs die Kuisebrivier,” sê Shaheed Saban.
Natuurlike wonder: “Die Cloete-gesin het met die stofpad van Oranjemund af gery om die Sandhof-lelies te beleef,” sê Lanzo Cloete.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie