Leerlinge, onderwysers en gesondheidswerkers deel van 175 nuwe gevalle
Elf leerlinge, ses onderwysers en vier gesondheidswerkers is onder die 175 nuwe gevalle wat vandag aangekondig is. Intussen het nog 206 mense herstel wat die totaal op 38 470 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring.
Die aktiewe gevalle staan op 2 264 waarvan 163 in die hospitaal en 25 in die ICU is. Die Covid-19-verwante sterftesyfer staan op 458, 3 912 kontakte word gemonitor en 1 767 mense is in kwarantyn.
Die aktiewe gevalle staan op 2 264 waarvan 163 in die hospitaal en 25 in die ICU is. Die Covid-19-verwante sterftesyfer staan op 458, 3 912 kontakte word gemonitor en 1 767 mense is in kwarantyn.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie