Lag Saam
Twee kokkerotte kou aan rommel in 'n stegie en begin toe oor 'n nuwe restaurant gesels.
“Ek was in daardie nuwe restaurant oorkant die straat,” sê een.
“Dis so skoon! Die kombuis is vlekkeloos, en die vloere is glansend wit. Daar is geen krummels êrens nie!”
“Asseblief,” sê die ander kokkerot,
“Nie terwyl ek eet nie!”
* * *
Die ouens in die kroeg vra my saam met watter sexy model ek graag in 'n hysbak sal vassit. Toe sê ek: “Enigeen wat weet hoe om die hysbak aan die werk te kry.”
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Neerhalende aanmerkings, aangestuur deur RonaldR:
* Jy is stadiger as 'n trop skilpaaie wat deur grondboontjiebotter hardloop. - Dilbert
* Jou geboorte is 'n fout waaraan jy jou hele lewe sal wy om dit te probeer regstel. - Chuck Palahniuk
* Ek is die meester van lae verwagtinge. - George W. Bush
* Meestal is hy kranksinnig. Maar hy het helder oomblikke wanneer hy net onnosel is. - Heinrich Heine

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie