Imalwa verduidelik Heinaste-transaksie
Die minderheidsaandeelhouers in die MFV Heinaste sê hulle is nie geken in die verkoopstranskasie tussen die Yslandse maatskappy, Samherji, en die nuwe eienaar nie.
Ronelle Rademeyer - Die nagenoeg N$280 miljoen wat Tunacor Fisheries betaal het om die gekonfiskeerde maasbanker-fabriekskip MFV Heinaste by die Namibiese aandeelhouers van die Ysl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie