Hulle trek ons rente
ANONIEM SKRYF:
N.a.v. 'n moeder se brief van Woensdag 6 Mei 2020.
Ek is op medical retirement ná 5 jaar. Ek is gesond en wil gaan werk. Ek het bedank en ander werk gekry, maar hulle (die pensioen) weier om my geld te gee.
Ek sukkel al 'n jaar en elke keer is daar 'n ander verskoning. Dis mos my geld en as ek dit vasbelê, gaan my maandelikse inkomste meer wees. Maar nee, hulle trek te lekker ons rente.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie