Hof ken vergoeding toe ná honde-aanval

Hoewel die klaer skadevergoe­ding van N$287 000 geëis het, het die regter beslis die verweerder moet N$50 000 opdok.
Sanet de Waal
Marc Springer – Die hoërhof het beslis 'n inwoner van Keetmanshoop moet skadevergoeding van N$50 000 aan 'n vrou betaal wat bykans sewe jaar gelede deur sy drie honde aangeval e
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer