Hier's ons Bruidspaarwenners!
Republikein se bruidspaar van die jaar is Mariaan en Roland van Greunen. Links is Hennie Geldenhuys van Namibia Media Holdings en regs is Republikein se redakteur, Dani Booysen. 'n Fotobeeld van die kroningsgeleentheid Saterdag by die Namibië Toerisme Ekspo verskyn op bl.6. Foto Andre Botha


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie