Grappies
Gesien op FB:
Die filmster Bruce Lee het 'n vegetariërbroer gehad: Brocco Lee.
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van KoosS, uit Lag sonder grense deur Ian Wessels:
'n Doedelsakspeler word gevra om op 'n begrafnis te speel, maar op pad soontoe verdwaal hy liederlik. Toe hy uiteindelik by die begraafplaas kom, vind hy daar net 'n paar werkers langs 'n hoop grond. Hulle het reeds die gat begin toegooi, maar eet eers gou. Die doedelsakspeler weet nie mooi wat om te doen nie, maar uit respek vir die oorledene begin speel hy “Amazing Grace” met soveel gevoel en oorgawe dat selfs die werkers se oë klam word. Eers toe hy wegry, praat een van hulle vir die eerste keer: “Dis die eerste keer dat so iets gebeur, en dis nou al meer as twintig jaar dat ek septiese tenks installeer.”
~~~~~~~~~~~~~~
Van RonaldR:
* Ik geloof vast dat mijn vrouw een verhouding heeft met een andere man. Ik wil echter volledig zeker zijn, vooraleer ik begin te vieren.
* Mijn zus zegt dat de snelste weg naar het hart van een man door zijn maag is. Prachtige vrouw. Slechte chirurg.
* “Pappie, wat is de naam van die bloem?” “Wel, jongen, dat is een rododendron.” “Hoe schrijf je dat, pappie?” “Nu ik er over denk, is het eigenlijk een roos.”
* * *

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie