Grappies
Uit ons argief van Augustus 2011, Joodse grappies:
Hierdie is werklike advertensies wat verskyn het in die Hoekie vir Eensames in Joodse koerante, vertaal:
• Yeshiva bochur, Torah-skolier, lang baard, payos [wangbaarde]. Soek dieselfde in vrou.
• Vroulike gegradueerde student, studeer kaballah, Zohar, uitdrywing van dybbuks, soek mensch. Geen weirdos, asseblief.
• Aantreklike Joodse vrou, 35, kollegegraduant, soek suksesvolle Joodse Prins om my uit my ouers se huis te kry.
• Mooi Joodse ou, 38. Geen geraamtes. Geen bagasie. Geen persoonlikheid.
• Israeli-professor, 41, met 18 jaar van studie agter my. Op soek na Amerikaans-gebore vrou wat Engels baie goed kan praat.
• Joodse man, 34, baie suksesvol, slim, onafhanklik, self-gemaak. Op soek na meisie wie se pa my sal werk gee.
• • •
Seuntjie: “Mamma, hoe is ek afgelaai?”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie