Grappies
Het 'n benoude oproep gekry van 'n vrou wat beweer dat sy 'n oordosis geneem het en onmiddellik hulp nodig het. Ons kom op die toneel aan, en sy gee vir ons 'n leë pak pepermente en sê dat sy almal gelyk ingeneem het. Daardie aand het sy geleer dat jy nie 'n oordosis mente kan inneem nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
Die gasvrou verwelkom 'n bekende politikus wat eers onlangs in die stad kom woon het. “Ek het baie van u gehoor,” sê sy innemend. “Dit is moontlik,” antwoord hy, “maar jy kan niks bewys nie.”
* * *
“Waarom gaat u niet op vakantie, mijnheer Drukmans?” “Luister ... dat zit zo. AIs ik géén plaatsvervanger vraag, dan denkt men dat ik niks te doen heb. Maar als ik er wel een vraag, dan ziet iedereen dat ik niks te doen hebt.”
* * *
“Moeder, de meester vroeg vandaag aan mij of ik nog broertjes of zusjes had.” “Je hebt toch wel gezegd dat je onze enige lieveling bent, hè?” “Natuurlijk, ma, en toen zei de meester: "Gelukkig!"'
~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede vir die week:
* Die rede hoekom verliefdes nooit vir mekaar moeg word nie is omdat hulle gedurig oor hulleself praat. - Francois de la Rochefoucauld
* 'n Losbandige persoon is een wat meer dikwels as jy vry. - Victor Lownes
-----------------

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie