Grappies
Geldgrappe vir die nuwejaar:
* 'n Wiskundige, 'n rekenmeester en 'n ekonoom doen aansoek om dieselfde werk. Die onderhoudvoerder roep die wiskundige in en vra: “Wat is twee plus twee?” Die wiskundige antwoord: “Vier”. Die onderhoudvoerder vra “Presies vier?” Die wiskundige kyk ongelowig na die onderhoudvoerder en sê “Ja, vier, presies.” Toe roep die onderhoudvoerder die rekenmeester in en vra dieselfde vraag: “Wat is twee plus twee?” Die rekenmeester sê “Gemiddeld vier - gee of neem tien persent, maar gemiddeld vier.” Dan roep die onderhoudvoerder die ekonoom in en stel dieselfde vraag: “Wat is twee plus twee?” Die ekonoom staan op, sluit die deur, maak die blinding toe, gaan sit langs die onderhoudvoerder en sê: “Wat wil jy hê moet dit wees?”
* Dit is belastingtyd. Ek weet dit, want ek staar na dokumente wat vir my geen sin maak nie, maak nie saak hoeveel biere ek drink nie.
~~~~~~~~~~~~~~~
Uit Readers' Digest:
Toe ek kla oor my hare wat al dunner word, sê ek vir 'n vriendin: “Ek sal binnekort nooit weer na die haarsalon hoef te gaan nie. As ek stofsuig, tel ek net my hare op.” So ewe antwoord sy: “En dan hoef jy ook nie meer te stofsuig nie.” - Agnes Schare
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie