Grappies
Slimmighede aangestuur deur MarithaS:
* As jy my vra of ek more iets doen, en ek sê: “Nee,” beteken dit nie ek is beskikbaar om vir jou te kom kuier nie. Dit beteken net ek doen niks nie.
* Ek kry uiteindelik agt ure slaap. Weliswaar neem dit my drie dae.
* Ek het my geduld getoets. Ek is negatief.
~~~~~~~~~~~~~~~
Van GerrievH:
Wat noem jy 'n priester wat homself vol sonbrandolie gesmeer het? - 'n Romerige katoliek
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, uit Clean Laffs:
'n Vliegtuig is gedwing om 'n noodlanding in Nederland te maak ná 'n passasier se liggaamsreuk so erg was dat ander passasiers naar geword het. Jy weet dis erg wanneer mense na die vliegtuig se toilet gaan vir vars lug! - James Corden
***
Facebook het aangekondig dat hulle 'n nuwe nuwe bladsy genaamd “Herinneringe” gaan hê. Dit sal gebruikers se foto's uit die verlede wys. Dis beter as die oorspronklike titel van die bladsy: “Toe Ek Maerder Was”. - Seth Meyers
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede van Sam Goldwyn, uit quotes.thefamouspeople.com:
* Jy moet die suur saam met die bitter opeet.
* TV het die skryfkuns na 'n nuwe laagtepunt geneem.
* Ek is op 15 uit die huis uit, want Hollywood is nie die beste plek om groot te word nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie