Grappies
Grendeltydgrappies:
* Van JohanvL: Ek wens regtig hierdie handewasding wil nou tot 'n einde kom. Ek moet bely wanneer niemand my kan sien nie was ek gou my gesig... Maar 'n bad sal darem nou lekker wees
* Koerantberig: Bankteller wat geld uit bank uitdra, in hegtenis geneem. Sy verweer was dat hy van die huis af werk.
**********
Beledigings, van RonaldR:
* Ek gaan nie jou intelligensie beledig deur te suggereer dat jy werklik glo
wat jy sopas gesê het nie. - William Buckley
* Mevrou, het jy geen onuitgesproke gedagtes nie? - SK George
* Ek wil jou graag ernstig opneem, maar om dit te doen sou 'n belediging vir
jou intelligensie wees. - Bernard Shaw
* Stop jou dinkery en beëindig jou probleme. - Lao Tzu
*********
Waarskuwings op produkte:
* Op 'n Japannese kosverwerker: Nie geskik vir die ander gebruik nie.
* 'n TV-afstandsbeheer waarsku: Nie skottelgoedwasserveilig nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie