Grappies vir 22 Mei 2020
Van HermanH, uit Clean Laffs:
Die piesangbrood was in die oond toe my 16-jarige in die kombuis inkom. “Die brood brand, dink Ma nie so nie?” vra hy.
Ek sê toe ek het die tydhouer gestel en daar is nog vyf minute oor. 'n Rukkie later sê hy dit weer: '“Ma, ek dink regtig die brood brand!”
Altyd gou om my te verdedig, sê my 13-jarige seun: “Eddie, Ma brand al 20 jaar lank piesangbrood. Ek dink sy weet wanneer om dit uit te haal.”
* * *
Virusgrappies:
Van Johan: Ek glo glad nie die storie dat alkohol die coronavirus kan doodmaak nie, want indien dit die geval was kon hulle mos net op een dag die hele wêreld se mense dronk maak en dan was dit die einde van die probleem?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie