Grappies vir 12 Junie 2020
Van HermanH, op die internet:
* James Bond aan brakkie: 'Bond. James Bond.' Brak: 'Russel. Jack Russel.'
En op Facebook se 'skoongrappies dot com':
* In bieghokkie: 'Ik heb gezondig Vader!' 'Ja, ik Weet!' 'Hoe weet u?' 'Ik heb gelezen op Facebook!'
En uit Clean Laffs:
* Whole Foods ondersoek die idee om tattoesalons in hul kruidenierswinkels te begin. Nogtans sal die mense wat met die grootste spyt uit hule winkels stap steeds die ouens wees wat pas $8 vir 'n appel betaal het. - Jimmy Fallon
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
'Kan iemand mij een voorbeeld geven van de uitdrukking "Eerlijk duurt het langst?"' vraagt de onderwijzer. 'Ik, meester!' roept Jantje: 'Als ik bij een toets afkijk, ben ik zo een-twee-drie klaar, maar als ik alles zelf invul, ben ik uren bezig!'
~~~~~~~~~~~~~~~~~
* * *
Onder die wyshede van daardie uitgawe was hierdie een aangestuur deur HermanH:
Wanneer 'n man besef dat sy pa reg was, het hy gewoonlik al 'n seun wat dink hy's verkeerd. - Charles Wadsworth
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit Humor Index, eienaardige vergelykings:
* Sy vang jou oog soos een van daardie gepunte hakies wat hulle gebruik aan skermdeure en wat aan jou hemp sal vashaak as jy uitgaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie