Grappies
Gesien op die internet:
Die vliegtuig is feitlik leeg wanneer dit gereed maak om op te styg. Lugwaardin aan die paar passasiers: “Baie welkom op ons vlug. U het die hele vliegtuig vir uself. Die groot groep wat op pad was na die voorspellers- en waarsêerkonferensie het op die laaste oomblik almal hulle bespreking gekanselleer!”
* * *
Die enigste een wat na albei kante van die argument luister is die buurvrou.
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van KoosS, uit Lag sonder grense deur Ian Wessels:
Die algemene handelaar kla by sy vriend oor klante wat al hoe meer vol fiemies raak voordat hulle iets koop. Hulle sal byvoorbeeld 'n hoender optel, van alle kante af bekyk, dit bevoel, daaraan druk, dit weer neersit en 'n ander een optel. Nadat 'n paar hoenders deur die proses is, besluit hulle dan om glad nie 'n hoender te koop nie. “Ek weet presies hoe jy voel,” troos sy vriend.
“Ek het nie verniet drie hubare dogters nie!”
~~~~~~~~~~~~~~~
Nog juweeltjies uit kinders se opstelle, aangestuur deur RonaldR:
* Ze schoten hem dood, juist toen hij een nieuw leven wilde beginnen.
* 'Schiet eerst het licht uit', snauwde de boef, 'dan zullen we zien!'
* Ik herinner het mij niet meer zo precies, maar in elk geval: het was onvergetelijk.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie