Grappies
Uit imdb.com:
Van BarbaravJ:
Die plaaslike regter is 'n vrou wat geen nonsies vat ten opsigte van haar status nie. Eendag verskyn 'n ou dame voor haar as getuie. Verskeie kere spreek die ou dame die regter aan as “My Liefie”. Uiteindelik kyk die regter die ou dame reguit in die oë en sê: “Dis My EDELAGBARE Liefie!"
* * *
Na baie jare van suinig leef en spaar het die man goeie nuus vir sy vrou. “Liefling! Ons het uiteindelik genoeg geld om dit waarvoor ons in 2000 begin spaar het, te koop.” “'n Splinternuwe Mercedes!” roep sy vrou opgewonde uit. “Nee. 'n 2000-Mercedes.”
* * *
Van HermanH:
Nuwe navorsing beweer dat William Shakespeare 'n daggaroker was en moontlik hoog was toe hy 'n paar van sy dramas geskryf het. Dit verduidelik die vers: “To be, or not to be. . . Wait, what was the question?”
* * *
'n Man in Indië het 'n nuwe wêreldrekord opgestel vir die vinnigste tik met sy neus. Ek dink die verrassendste daarvan is dat daar 'n OU wêreldrekord vir neustik was. - Seth Meyers
~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit ons argief van September 2011:
Huweliksdefinisies, van HermanH:
* Huiswerk: Wat die vrou doen, wat niemand sien dat sy dit doen nie, totdat sy ophou om dit te doen.
* Liefde: 'n Obsessiewe delusie wat net genees kan word deur te trou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie