Grappies
Van ManuB, uit De Druivelaar:
“Dokter ik zie het niet meer zitten. Ik vrees dat ik een ernstige depressie heb.” “Werkt u momenteel?” “Ja.” “Dan geef ik u een goede raad: u moet zich letterlijk en figuurlijk helemaal op uw werk storten. Wat voor werk doet u eigenlijk?” “Ik werk bij de reinigingsdienst en maak beerputten leeg.”
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van PieterB:
My skoonseun het 'n worshond - te oulik! Sy naam is Wick. Wick is mal oor my en wanneer ek hulle besoek, raak hy so opgewonde dat hy oral om my natmaak – verlies aan blaasbeheer as hy so opgewonde raak. Ek noem hom nou Wickileaks. (As dit 'n kat was sou hy seker Wickilicks geheet het. . .)
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van KleinmanP:
Daar bo innie Bosveld stap hasie eendag so deur die gras en kom op 'n bottel mampoer af wat innie son gelê het. Hy vat 'n paar slukke, maar die witblits skop hom so dat hy net daar uitpaas. Jakkals kom verby, sien vir hasie en die bottel, dog toe hy sal ook so sluk vat voor hy vir hasie eet. Maar die warm mampoer kap hom ook om. So lê die twee nou daar toe hiëna verbykom. Hy kan sy geluk nie glo nie en drink ook uit die bottel; selfde storie, hy val net daar neer, uitgepaas. Met dié begin hasie roer, sit regop met 'n hewige hoofpyn. Hy skud sy kop, trek sy ore reg en kyk toe so om
hom. Toe mompel hy: “Smaak my mos ek raak aggressief as ek gesuip is!”
~~~~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie