Grappies
Van GertC:
Twee blondines sit in die restaurant. Die een sê: “Ek het pas weer my bestuurstoets gedoen.”
Die ander een vra: “En hoe was dit?” “Nee, nie te lekker nie, ek het weer gedop!” “Hoe so?” “Ek kom toe by 'n sirkel, en daar was 'n bord met '30' daarop, toe ry ek 30 keer om die sirkel. Toe dop hulle my!” “Ai”, sê die ander een simpatiek, “Het jy verkeerd getel, of wat?”
~~~~~~~~~~~~~~
Van BrianB:
Onderwyser: “As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?” Jannie: “Sewe, Meneer.” Onderwyser: “Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?” Jannie: “Sewe.” Onderwyser: “Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?” Jannie: “Ses.” Onderwyser: “Mooi so. Nou hoe kom jy by sewe hasies uit?”
Jannie: “Ek het 'n hasie by die huis, Meneer.”
~~~~~~~~~~~~~~
Van DouwevdV:
Twee vriendinnen praten met elkaar. Vraagt de één aan de ander: ôHoe krijg jij 's morgens je man uit bed?” “Oh, dat is niet zo moeilijk, ik leg altijd hondenbrokjes onder zijn kussen.” “En wordt jouw man daar wakker van?” “Nee, daarvan niet. Maar daarna laat ik altijd onze Sint Bernhard de slaapkamer binnen.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie