Grappies
Valentynsdaggrappies uit ons argief:
Van HermanH:
Die vrou kry vir Valentynsdag 'n bos blomme van haar man. Toe sy die kaartjie oopmaak, staan daar net twee woorde: “Nee dankie.” Sy bel toe maar haar man, sê dankie vir die kaartjie maar wil toe natuurlik weet wat die boodskap beteken. Haar man sê: “Ek het nie 'n boodskap laat aanheg nie.
Toe sy my vra of ek 'n boodskap het, toe sê ek – Nee dankie!'
* * *
Van DouwevdV:
* Vrij nooit in de tuin. Liefde is blind, maar de buurman niet.
* 'n Verliefde meisie is totaal onredelik - anders sou sy nie verlief gewees het nie.
* * *
'n Nuwe studie bevind dat 40 persent van mense dink dis 'n goeie idee om presente te kry op Valentynsdag. Die ander 60 persent was mans. - Conan O'Brien
***
Wyshede aangestuur deur RonaldR:
* Bakterië is die enigste kultuur wat party mense het.
* Om te fouteer is menslik; om te vergewe is nie maatskappybeleid nie.
* Mijn vader zei altijd: Vertrouw nooit iemand van wie de televisie groter is dan de boekenkast - Emilia Clarke
* 'n Martelaar is iemand wat met 'n heilige moet saamleef.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie