Grappies
Van HermanH, uit Clean Laffs: Grappige borde van bedelaars:
* 'Pa is deur ninjas vermoor. Benodig geld vir karatelesse.'
* 'Sal html-kode skryf vir kos.'
* 'My vrou is ontvoer. Ek benodig 99 sent vir losprys.'
* * *
Coca-Cola is besig om 'n drankie met dagga te ontwikkel. Hulle gaan steeds jou naam op die kant van die kannetjie druk. Dis al manier wat jy dit sal onthou . - Jimmy Fallon
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HendrikW:
Met “Swart Vrydag” hier laat weet my seun hy het raad op die Internet gekry: “Voor jy vandag gaan geld uitgee, maak seker jou elektrisiteit is betaal. Anders kan volgende Vrydag ook 'n 'Swart Vrydag' wees, maar dit is 'n anderste tipe swart . . .”
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
Een verwarde patiënt komt binnen op de spoedafdeling van het ziekenhuis.
De dokter vraagt aan de verpleegster of ze de man zijn naam wil vragen, zodat zijn familie kan worden verwittigd. “Dat heb ik al gedaan, dokter,” antwoordt ze, “Maat de patiënt zegt dat zijn familie zijn naam al kent.”
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede:
* Vroue het 'n wonderlike sin vir reg en verkeerd, maar geringe sin vir regs en links. - Don Herold
------------------------

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie