Grappies
Vraag toegeskryf aan Pieter-Dirk Uys:
Ek sukkel om aanhalings te onthou. Byvoorbeeld, het die ANC beloof om 'n miljoen huise in vyf jaar te bou, of was dit vyf huise in 'n miljoen jaar?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Die Amerikaanse presidentsverkiesing:
* Zimbabwe: Dit was nie vry en regverdig nie. Die sittende president wil hom tot die howe wend omdat hy die verkiesing verloor het. Die regte prosedure is tog om die weermag in te stuur.
* Belarus: Dit was nie vry en regverdig nie. Die leier van die opposisie is nog nie gearresteer nie.
* Rusland: Dit was nie vry en regverdig nie. Mnr. Putin is nie verkies nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Doktergrappies:
* Chirurg in teater: "Suster, gaan gou in op surgery.com, en rol af na: 'Are you totally lost?'"
* Dokter aan pasiënt: 'Ek verseker jou, as jy MY pasiënt is, is doodgaan die laaste ding wat jy sal doen.'
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wysheid uit conservapedia.com:
* Eienaardig dat allerhande soorte mense hulle kinders 'Christian' of 'Mohammed' noem, maar niemand noem sy kind 'Ateïs' nie. - Onbekend
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Aangestuur deur RonaldR:
* Luister na baie, praat met 'n paar. - William Shakespeare
* As jy hulle nie kan oortuig nie, verwar hulle. - Harry Truman

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie