Grappies

Covid-grappies:

* Van RonaldR: Barack Obama besluit om vir Trump 'n kaartjie te stuur tydens sy opdoening van Covid. Dit lui: “Bly positief!”

~~~~~~~~~~~~~~~~~~

* Van HermanH, op FB: Corona helplijn: Ik: “Ik zit in een gezin van drie en wil graag een bevriend gezin van zeven uitnodigen, mag dat?” Helplijn: “Nee, want je mag maximaal vier mensen bovenop je gezin uitnodigen.” Ik: “OK, dus als zij ons uitnodigen is er geen probleem” Helplijn: “.......”

~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Die blondine doen aansoek vir werk. Onderhoudvoerder: “Vertel ons 'n bietjie meer van jouself.” Blondine: “Liewer nie. Ek het regtig hierdie werk nodig.”

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit forum.facmedicine.com:

* Dokter: Wanneer was jou jongste strestoets? Pasiënt: Gister, toe ek werk toe was.

* Moeder: Ek gaan haar Sarah noem. Verpleër: Jammer, daardie naam is reeds geneem. Ons het wel Sarah1234 of Sarah_12

* Dokter: Jou X-straal wys die been is gebreek, maar ons het dit met Photoshop reggemaak.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wyshede vir die week, uit quotes.thefamouspeople.com

* Jy het moet die suur saam met die bitter opeet.

* TV het die skryfkuns na 'n nuwe laagtepunt geneem.

------------------------

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer